PSALMS 37:7
PSALMS 37:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees stil voor die HERE, en krimp ineen van vrees voor Hom. Moet jou nie ontstel oor iemand wat sukses behaal op sy lewenspad nie, oor 'n mens wat komplotte smee nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wees stil in die HERE, en wag geduldig op Hom. Moenie die mens beny wat op sý manier floreer, of jou verknies oor sy bose planne nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet stilbly en geduldig wag totdat die Here iets doen. Jy moenie kwaad word wanneer dit goed gaan met iemand wat skelm planne maak nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dalet. Swyg voor die HERE en verwag Hom; wees nie toornig op hom wat voorspoedig in sy weg is nie, op die man wat listige planne uitvoer nie.
Deel
Lees PSALMS 37