PSALMS 37:8
PSALMS 37:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie kwaad word nie; laat staan liewer jou woede. Moenie ander beny nie; dit lei net tot jou nadeel.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:8 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie kwaad en ontsteld word nie, jy moet dit los. Jy moenie kwaad word nie, dit bring net probleme.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
He. Laat staan die toorn en verlaat die grimmigheid; wees nie toornig nie: dit is net om kwaad te stig.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie kwaad word nie, laat staan die woede, moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie kwaad word nie en laat vaar die woede; moet jou nie ontstel nie, dit bring net kwaad.
Deel
Lees PSALMS 37