PSALMS 38:15
PSALMS 38:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek is soos iemand wat nie kan hoor nie en nie kan antwoord nie
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, ek is soos 'n man wat nie hoor nie en in wie se mond geen teëspraak is nie
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het geword soos 'n man wat niks hoor nie en wat niks het om te antwoord nie.
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het geword soos iemand wat nie hoor nie, in wie se mond daar geen verweer is nie
Deel
Lees PSALMS 38PSALMS 38:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want op U, HERE, hoop ek; U sal hoor, HERE my God.
Deel
Lees PSALMS 38