PSALMS 4:4
PSALMS 4:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet weet, die Here het 'n wonderwerk gedoen vir my wat in Hom glo. Die Here sal nou ook hoor wanneer ek roep en vra dat Hy my moet help.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Weet tog dat die HERE vir Hom 'n gunsgenoot afgesonder het; die HERE hoor as ek Hom aanroep.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Besef tog dat die Here wonders gedoen het vir dié wat aan Hom getrou is. Die Here hoor as ek na Hom roep.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet weet dat die HERE sy getroue volgelinge uitsonderlik behandel. Die HERE hoor wanneer ek na Hom roep.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees met ontsag en moenie sondig nie: praat met jou eie hart op jou bed en wees stil. Sela.
Deel
Lees PSALMS 4