PSALMS 40:4
PSALMS 40:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het my 'n nuwe lied in die mond gelê, 'n loflied vir ons God. Baie sal daarvan hoor en Hom die eer toebring, hulle sal op die Here vertrou!
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir my 'n nuwe lied laat sing, 'n lied om ons God te prys. Baie mense het gesien wat Hy gedoen het, en hulle het Hom gerespekteer en gedien, hulle het geglo dat die Here hulle sal help.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het 'n nuwe lied in my mond gelê, 'n lofsang vir ons God. Baie sal dit sien, en ontsag hê, ja, hulle sal op die HERE vertrou.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Welgeluksalig is die man wat die HERE vertrou en die hoogmoediges nie ag nie en nie die wat afwyk tot leuens nie.
Deel
Lees PSALMS 40