PSALMS 42:11
PSALMS 42:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit voel of iemand my doodsteek wanneer my vyande my spot en aanhou sê: “Waar is jou God?”
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met 'n doodsteek in my gebeente smaad my teëstanders my as hulle die hele dag vir my sê: Waar is jou God?
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit sny deur my hele wese as my teëstanders my spot en dag na dag vir my sê: “En waar is jou God nou?”
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit sny tot op die been, as my teenstanders my tart deur die hele dag lank vir my te vra: “Waar is jou God?”
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom is jy neergewerp, o my siel? en waarom is jy onrustig in my? hoop jy op God, want ek sal Hom nog loof wat die gesonde van my aangesig en my God is.
Deel
Lees PSALMS 42