PSALMS 42:6
PSALMS 42:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing. Hy is my helper
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O my God, my siel is in my binneste neergewerp; daarom sal ek aan u dink uit die land Jordaan en van die Hermoniete, van die heuwel Misar af.
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek moenie so treurig en ontsteld wees nie, ek moet glo dat God my sal help, ja, ek sal weer 'n lied sing om Hom te prys. Hy is naby, Hy sal my red
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom kwyn jy weg, my siel, en is jy so onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom weer prys vir die verlossing wat sy teenwoordigheid bring.
Deel
Lees PSALMS 42