PSALMS 44:8
PSALMS 44:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
want dit is U wat ons die oorwinning oor ons teëstanders gegee het en ons vyande die aftog laat blaas het.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:8 Bybel vir almal (ABA)
Want U het ons gered van ons vyande, U het die mense wat vir ons haat, laat verloor.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar U het ons verlos van ons teëstanders en ons haters beskaamd gemaak.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, U verlos ons van ons teenstanders, en U laat hulle wat ons haat, beskaamd staan.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In God roem ons die hele dag en loof ons u Naam vir ewig. Sela.
Deel
Lees PSALMS 44