PSALMS 46:2
PSALMS 46:2 Bybel vir almal (ABA)
God beskerm ons en Hy maak ons sterk, Hy is altyd gereed om ons te help.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God is vir ons 'n skuilplek en 'n bron van krag; as hulp in benoudheid is Hy altyd te vinde.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal ons nie vrees nie, al wankel die aarde en al word die berge in die middel van die see weggevoer
Deel
Lees PSALMS 46