PSALMS 46:9
PSALMS 46:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Kom, aanskou die werke van die HERE, wat verwoesting bring op die aarde
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet kom kyk wat die Here doen, kom kyk watter wonderlike dinge Hy op die aarde doen
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom, aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom kyk wat die Here gedoen het, watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom kyk na die dade van die HERE, Hy wat skrikwekkende dinge op aarde doen
Deel
Lees PSALMS 46