PSALMS 47:2
PSALMS 47:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Al julle volke, klap julle hande! Juig voor God met groot gejubel!
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:2 Bybel vir almal (ABA)
Al die volke, julle moet hande klap, julle moet hard skree en sing vir God
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met 'n stem van gejubel!
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met 'n jubelende stem
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al julle volke, klap hande! Juig tot eer van God met jubelkrete!
Deel
Lees PSALMS 47