PSALMS 47:9
PSALMS 47:9 Bybel vir almal (ABA)
God is Koning van die volke, God het gaan sit op sy gewyde troon.
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God regeer oor die nasies; God sit op sy heilige troon.
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is koning oor die nasies, God is op sy heilige troon.
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God regeer oor nasies, God sit op sy •heilige troon.
Deel
Lees PSALMS 47PSALMS 47:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die owerstes van die volk is vergader, ja, die volk van die God van Abraham, want die skilde van die aarde behoort aan God; hy is grootliks verhewe.
Deel
Lees PSALMS 47