PSALMS 49:10 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 49:10 AFR83 (Afrikaans 1983)

dat hy vir altyd sal lewe en die dood nooit sal smaak nie.

PSALMS 49:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

dat hy vir ewig sou voortlewe, die vernietiging nie sou sien nie.

PSALMS 49:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

sodat hy vir altyd sal lewe en die dood nie sal sien nie.

PSALMS 49:10 DB (Die Boodskap)

Geld kan jou nie uit die kloue van die dood red nie. Jy kan nie die ewige lewe koop nie.

PSALMS 49:10 ABA (Bybel vir almal)

sodat hy vir altyd kan lewe en nie in die graf kom nie.

PSALMS 49:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

dat hy vir ewig kan leef en die graf nie sal sien nie.

PSALMS 49:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want hy sien dat wyse manne sterf, net so vergaan die dwaas en die brutale mens en laat hulle rykdom aan ander oor.