PSALMS 5:1-2
PSALMS 5:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Met fluitmusiek. 'n Psalm van Dawid. Here, U moet luister na wat ek sê, U moet hoor hoe ek kla en sug.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; met fluite. 'n Psalm van Dawid. O HERE, luister na my woorde, let op my versugting.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Psalm van Dawid. Luister tog na my woorde, Here, hoor hoe ek sug.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Met fluitspel. 'n Psalm. Van Dawid. Luister tog na my woorde, HERE; hoor my versugting!
Deel
Lees PSALMS 5