PSALMS 5:3
PSALMS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Slaan ag op my noodkreet, my Koning en my God, want tot U bid ek!
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:3 Die Boodskap (DB)
Red my as ek om hulp kom smeek. U is my God, die Een wat my lewe beheer. Daarom bid ek tot U.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
My Koning en my God, U moet hoor wanneer ek vra dat U my moet help, want dit is tot U wat ek bid.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee ag op die stem van my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee tog aandag aan my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.
Deel
Lees PSALMS 5