Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 5:4 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 5:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag.

PSALMS 5:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

In die môre, HERE, sal U my stem hoor; in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.

PSALMS 5:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

HERE, in die oggend sal U my stem hoor. Soggens bring ek my versoeke vol verwagting na U toe.

PSALMS 5:4 DB (Die Boodskap)

U sal hoor as ek soggens vroeg met U praat, Here. Soggens sal ek my hart oopmaak en wag op u antwoord.

PSALMS 5:4 ABA (Bybel vir almal)

Here, wanneer ek in die oggend bid, dan sal U hoor. Ek kom staan voor U in die oggend en ek wag dat U my moet help

PSALMS 5:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

HERE, in die oggend hoor U my stem, in die oggend lê ek my saak aan U voor, en wag.

PSALMS 5:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want U is nie 'n God wat behae het in goddeloosheid nie; en die kwaad sal nie by U woon nie.