PSALMS 5:5
PSALMS 5:5 Bybel vir almal (ABA)
want U is 'n God wat nie hou van verkeerde dinge nie. Slegte dinge gebeur nie by U nie.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U is nie 'n God wat behae het in goddeloosheid nie; die kwaaddoener sal by U nie vertoef nie.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is nie 'n God wat onreg verdra nie, die kwaad het by U geen plek nie.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, U is 'n God wat goddeloosheid nie duld nie; boosheid kan by U nie vertoef nie.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die dwase sal voor u oë nie bestaan nie; u haat al die werkers van ongeregtigheid.
Deel
Lees PSALMS 5