PSALMS 50:17
PSALMS 50:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
jy wat 'n afkeer het van wat Ek jou leer en jou nie steur aan wat Ek sê nie?
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy is die een wat vermaning haat, en my woorde verwerp.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Die Boodskap (DB)
Jy wil nie luister wat Ek jou leer nie. Jy doen ook nie wat Ek vra nie.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want jy verwerp my vermanings en verontagsaam my opdragte.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:17 Bybel vir almal (ABA)
maar jy haat wat Ek vir jou wil leer en jy doen nie wat Ek sê nie.
Deel
Lees PSALMS 50