PSALMS 51:1-2
PSALMS 51:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees my genadig, o God, na U goedertierenheid; delg uit na die grootheid van U barmhartighede uit my oortredings. Was my deeglik van my ongeregtigheid, en reinig my van my sonde.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor. 'n Psalm van Dawid toe hy seks gehad het met Batseba en die profeet Natan na hom toe gekom het.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by Bátseba ingegaan het.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid, na aanleiding daarvan dat die profeet Natan na hom toe gekom het oor sy owerspel met Batseba.
Deel
Lees PSALMS 51