PSALMS 51:11
PSALMS 51:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verwerp my nie van U aangesig af nie; en neem u heilige gees nie van my af nie.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Bybel vir almal (ABA)
U moenie na my sonde kyk nie, U moenie dink aan al die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit!
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sluit u oë vir my sonde, en al my sondeskuld, wis dit uit!
Deel
Lees PSALMS 51