PSALMS 51:12
PSALMS 51:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:12 Bybel vir almal (ABA)
O God, gee vir my 'n nuwe hart wat rein is, maak my gees in my nuut, sodat ek altyd aan U kan behoort.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee my die vreugde van U verlossing terug; en ondersteun my met u vrye gees.
Deel
Lees PSALMS 51