PSALMS 51:17
PSALMS 51:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Heer, maak my lippe oop en my mond sal u lof verkondig.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:17 Die Boodskap (DB)
Here, sit al die regte woorde waarmee ek U kan prys in my mond.
Deel
Lees PSALMS 51