PSALMS 51:19
PSALMS 51:19 Bybel vir almal (ABA)
Die offers wat God wil hê, is dat 'n mens jammer moet wees oor sy sonde. O God, U wil hê dat 'n mens sleg moet voel oor sy sonde en jammer wees daaroor.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie!
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die offer wat U wil hê, o God, is verootmoediging: U sal 'n hart vol ootmoed en berou nie gering ag nie, o God.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Offers aan God is 'n gebroke gees, 'n gebroke en verpletterde hart sal U, o God, nie minag nie.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal jy 'n welbehae hê in die offers van geregtigheid, in brandoffer en volbrandoffer; dan moet hulle bulle op jou altaar offer.
Deel
Lees PSALMS 51