PSALMS 51:8
PSALMS 51:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet, U hou van die waarheid, ook in die donker, U leer vir my wysheid waar niemand dit kan sien nie.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, U het 'n welgevalle aan waarheid in die binneste, en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar U verwag opregtheid diep in 'n mens se hart: laat ek dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, getrouheid verwag u reeds in die moederskoot, in die verborgenheid leer U my wysheid.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat my blydskap en blydskap hoor; sodat die gebeente wat jy gebreek het, bly kan wees.
Deel
Lees PSALMS 51