PSALMS 52:9
PSALMS 52:9 Die Boodskap (DB)
“Kyk wat gebeur met iemand wat sonder God wil leef. Hy het gedink geld kan vir hom alles koop. Hy het sterk geword deur ander te vernietig.”
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:9 Bybel vir almal (ABA)
“Dit is die man wat nie wou hê dat God hom moet beskerm nie, die man wat gedink het al sy baie goed sal hom help.”
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die man wat God nie tot sy toevlug gemaak het nie, maar vertrou het op die grootheid van sy rykdom, sterk was in sy begeerlikheid!
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dis nou die man wat nie op God se krag wou steun nie, maar op sy eie rykdom vertrou het en hom sterk wou maak deur inhaligheid.”
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk die sterk man! Hy het God nie sy toevlug gemaak nie, maar op sy groot rykdom vertrou. Hy soek toevlug in wat hom vernietig.”
Deel
Lees PSALMS 52