PSALMS 54:2
PSALMS 54:2 Bybel vir almal (ABA)
toe die Siffiete vir Saul gaan sê het dat Dawid by hulle wegkruip.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie?
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
na aanleiding daarvan dat die Siffiete gekom en vir Saul gesê het: Dawid kruip by ons weg.
Deel
Lees PSALMS 54