PSALMS 54:6
PSALMS 54:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, God is vir my 'n helper, my Heer is die Een wat my lewe ondersteun.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet weet dat dit God is wat my help, my Here beskerm my lewe.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil vrywillig aan U offer; ek wil U Naam loof, HERE; want dit is goed.
Deel
Lees PSALMS 54