PSALMS 54:7
PSALMS 54:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal aan my vyande die slegte dinge doen wat hulle aan my wou doen. O God, U doen altyd wat U self besluit, U moet hulle vir altyd stil laat word.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sal my vyande die kwaad vergelde. Vernietig hulle in u trou!
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Laat my vyande se onheilsplanne teen hulle draai. Maak tog ’n einde aan hulle, want U is getrou.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat die onheil wat my teëstanders beplan, op hulleself neerkom. U is getrou: vernietig hulle.
Deel
Lees PSALMS 54PSALMS 54:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal my teenstanders vir hulle kwaad vergeld. Omdat U getrou is, vernietig hulle!
Deel
Lees PSALMS 54