PSALMS 57:10
PSALMS 57:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want u goedertierenheid is groot tot in die hemel en u trou tot in die wolke.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil U loof onder die volke, o Here, psalmsing tot u eer onder die nasies.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wil U dank onder die volke, my Heer, ek wil U besing onder die nasies
Deel
Lees PSALMS 57