PSALMS 57:11
PSALMS 57:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
want u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke!
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:11 Bybel vir almal (ABA)
want U doen oral wat U belowe, ook tot by die hemel. U is oral dieselfde, ook tot by die wolke.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele en u trou tot by die wolke.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want groot, tot aan die hemel, reik u troue liefde; tot by die wolke is u waarheid.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhef U, o God, bo die hemele; laat U heerlikheid wees bo die hele aarde.
Deel
Lees PSALMS 57