PSALMS 6:2
PSALMS 6:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moenie vir my straf wanneer U kwaad is nie.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet my tog nie in u toorn straf nie, Here, en my in u gramskap tugtig nie.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, moet my in u toorn nie teregwys en my in u woede nie bestraf nie.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees my genadig, HERE; want ek is swak. HERE, genees my; want my gebeente is gekrenk.
Deel
Lees PSALMS 6