PSALMS 6:9
PSALMS 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee pad van my af, julle almal wat onreg pleeg, want die HERE het gehoor hoe hard ek huil.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:9 Die Boodskap (DB)
Julle wat my so sleg behandel, gee pad! Die Here luister na my gebed wanneer ek huil.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle almal wat slegte dinge doen, julle moet weggaan van my, want die Here het gehoor hoe ek huil.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan weg van my, al julle werkers van ongeregtigheid, want die HERE het die stem van my geween gehoor.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee pad van my af, julle almal wat onreg doen, want die Here het ag geslaan op my geroep om hulp
Deel
Lees PSALMS 6