PSALMS 60:11
PSALMS 60:11 Bybel vir almal (ABA)
Wie sal my bring na 'n stad wat sterk mure het, wie sal my na Edom lei?
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sal ons na Edom toe lei, ons bring na sy versterkte stad?
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sal my bring na 'n versterkte stad? Wie sal my lei tot by Edom?
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee ons hulp van benoudheid, want tevergeefs is die hulp van 'n mens.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sal my bring in die versterkte stad? Wie kan my lei tot in Edom?
Deel
Lees PSALMS 60