PSALMS 62:1
PSALMS 62:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Jedutun.” 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Jedútun.” 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. 'n Belydenis. 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Op Jedoetoen. 'n Psalm. Van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 62