PSALMS 63:2
PSALMS 63:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
om u krag en U heerlikheid te sien, soos ek u in die heiligdom gesien het.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:2 Bybel vir almal (ABA)
O God, U is my God, ek wil naby U wees. Ek verlang na U hier in 'n droë land, hier is nie water nie, en alles kry swaar om te lewe.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God, U is my God, na U soek ek; my •siel dors na U, my liggaam smag na U in 'n droë, uitgeputte land sonder water.
Deel
Lees PSALMS 63