PSALMS 63:6
PSALMS 63:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek aan jou dink op my bed en oor jou peins in die nagwake.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:6 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal vir my lekker wees, so lekker soos 'n fees-ete, wanneer ek sing en U prys.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Asof van binnevet en die vetste dele word ek versadig; en met jubelende lippe bring my mond lof
Deel
Lees PSALMS 63