PSALMS 64:10
PSALMS 64:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige sal bly wees in die HERE en op Hom vertrou; en al die opregtes van hart sal roem.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:10 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense sal bang word en hulle sal vertel wat God gedoen het, hulle sal sy werk verstaan.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En alle mense vrees en verkondig die werk van God en gee ag op wat Hy doen.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met groot ontsag getuig almal dan van die dade van God omdat hulle insig gekry het in wat Hy doen.
Deel
Lees PSALMS 64PSALMS 64:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan word alle mense met vrees vervul en maak God se dade bekend; hulle kry insig in sy werk.
Deel
Lees PSALMS 64