PSALMS 65:11
PSALMS 65:11 Die Boodskap (DB)
U maak die hele aarde nat. Die harde grond word gou-gou sag na die reën wat U gee. Alles wat in die grond geplant word, groei vinnig.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U vul die leivore met water, en deurweek die kluite; U laat hulle sag word van reën en laat alles welig groei.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Bybel vir almal (ABA)
U laat dit baie reën in die koringlande, daar is baie water waar die mense geploeg het. U maak die harde stukke grond nat, dit word sag van die reën. U laat die plante groei.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U maak sy vore nat, sy kluite gelyk; deur reënbuie maak U dit week; U seën sy uitspruitsel.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
U maak die ploegvore vol water en die kluite nat, U laat hulle sag word van die reëns, U laat alles welig groei.
Deel
Lees PSALMS 65