PSALMS 65:4
PSALMS 65:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die man wat U uitkies en na U laat nader kom, dat hy in u voorhowe kan woon; ons sal versadig word met die goedheid van u huis, van u heilige tempel.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:4 Bybel vir almal (ABA)
om te bely dat hulle sondaars is. Ons sondes is vir ons te veel om te dra, dit is U wat ons sondes moet wegneem.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ongeregtige dinge het die oorhand oor my gehad, maar U versoen ons oortredinge.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
om hulle skuld te bely. Ons sondes het ons ingehaal, maar U maak ons daarvan vry.
Deel
Lees PSALMS 65PSALMS 65:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al sou sondeskuld my oorweldig, U bedek ons oortredings.
Deel
Lees PSALMS 65