PSALMS 66:18
PSALMS 66:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek ongeregtigheid in my hart ag, sal die HERE my nie verhoor nie
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:18 Die Boodskap (DB)
Daar was nie verkeerde dinge in my hart nie. Anders sou die Here nie geluister het nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:18 Bybel vir almal (ABA)
As ek my sonde weggesteek het, dan sou die Here nie gedoen het wat ek gevra het nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou die Here nie gehoor het nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar sonde in my hart was, sou die Here nie geluister het nie.
Deel
Lees PSALMS 66