PSALMS 66:20
PSALMS 66:20 Bybel vir almal (ABA)
Nou prys ek vir God. Hy het geluister na my gebed, Hy het gedoen wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geloofd sy God wat my gebed nie afgewys en sy goedertierenheid aan my nie onttrek het nie!
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die lof kom God toe wat my gebed nie afgewys en sy trou nie van my weerhou het nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God moet geprys word, Hy wat my gebed nie afgewys het, sy troue liefde van my nie weerhou het nie.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd van God wat my gebed en sy goedertierenheid nie van my afgewend het nie.
Deel
Lees PSALMS 66