PSALMS 66:3
PSALMS 66:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sê vir God: Hoe verskriklik is U in u werke! deur die grootheid van u krag sal u vyande hulle aan u onderwerp.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:3 Die Boodskap (DB)
Sê vir God: Wat U doen, is te groot om in mensewoorde beskryf te word. U is baie sterk. U vyande lê teen die grond voor u voete.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir God sê: Die dinge wat U doen, laat ons bang word. U is baie sterk, u vyande gaan lê voor U.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sê tot God: Hoe vreeslik is u werke! Deur die grootheid van u sterkte sal u vyande kruipende na U toe kom.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bely voor God: Hoe ontsagwekkend is u werk! U mag is groot, u vyande kruip voor U.
Deel
Lees PSALMS 66