PSALMS 67:4
PSALMS 67:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die nasies bly wees en jubel, want U sal die volke regverdig oordeel en die nasies op aarde regeer. Sela.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:4 Bybel vir almal (ABA)
O God, die volke moet U prys, die volke moet U prys, hulle almal moet dit doen.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die volke U loof, o God, mag al die volke U loof!
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag volke U prys, o God, mag al die volke U prys.
Deel
Lees PSALMS 67