PSALMS 67:7
PSALMS 67:7 Bybel vir almal (ABA)
Die aarde het koring en vrugte gegee, God, ons God, seën ons.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die aarde het sy opbrings gelewer; God, onse God, sal ons seën.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die land het sy oes gelewer. God, ons God, het ons geseën.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die aarde het sy opbrengs gelewer. Mag God, ons God, ons seën.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God sal ons seën; en al die eindes van die aarde sal hom vrees.
Deel
Lees PSALMS 67