PSALMS 68:6
PSALMS 68:6 Die Boodskap (DB)
God is ’n Vader vir swak mense, vir kinders wat nie ouers het nie. Hy staan aan die kant van hulpelose weduwees. Hy beskerm hulle. Daar uit sy hemelse woning wat eenkant is, steek God sy hand uit na swak mense.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Bybel vir almal (ABA)
God is in sy gewyde woonplek. Hy is 'n Pa vir weeskinders en 'n Regter wat reg doen aan weduwees.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vader vir weeskinders en 'n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vader vir vaderloses, 'n regter vir weduwees, is God in sy •heilige woonplek.
Deel
Lees PSALMS 68