PSALMS 69:13
PSALMS 69:13 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat in die poort sit, het gepraat oor my, die dronk mense het liedjies gesing oor my.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dié wat in die stadspoort sit, dryf die spot met my, en die liedjies van dronkaards ook.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wat in die poort sit, praat van my — ook die spotlied van die wat sterk drank drink.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die leeglêers in die stadspoort maak praatjies oor my, en dronklappe maak liedjies oor my.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar wat my aangaan, my gebed is tot U, o HERE, op 'n tyd wat welgevallig is; o God, luister na my in die grootheid van U goedertierenheid, in die waarheid van U verlossing.
Deel
Lees PSALMS 69