PSALMS 69:22
PSALMS 69:22 Bybel vir almal (ABA)
Toe ek kos gevra het, het hulle vir my gif gegee, toe ek dors was, het hulle vir my asyn gegee om te drink.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het aan my gal gegee as my spys, en vir my dors het hulle my asyn laat drink.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ek honger was, het hulle my gif aangebied, toe ek dors was, wou hulle my asyn laat drink.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het gif in my kos gesit, en vir my dors het hulle my asyn laat drink.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hulle tafel 'n strik word voor hulle, en wat tot hulle welsyn moes wees, laat dit 'n strik word.
Deel
Lees PSALMS 69