Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 69:29 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 69:29 AFR83 (Afrikaans 1983)

Skrap hulle name uit die boek van die lewe dat dit nie saam met dié van die regverdiges opgeskryf staan nie!

PSALMS 69:29 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Laat hulle uitgedelg word uit die boek van die lewe en nie saam met die regverdiges opgeskrywe word nie.

PSALMS 69:29 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Wis uit hulle name uit die Boek van die Lewe sodat hulle nie as regverdiges opgeteken sal word nie.

PSALMS 69:29 DB (Die Boodskap)

Vergeet vir altyd van hulle. Hulle name mag nooit weer genoem word tussen mense wat U dien nie.

PSALMS 69:29 ABA (Bybel vir almal)

U moet hulle name uitvee uit die boek van die mense wat van U die lewe sal kry, U moenie hulle name skryf by die name van die mense wat reg doen nie.

PSALMS 69:29 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Mag hulle uitgewis word uit die •boekrol van die lewe; mag hulle nie saam met die regverdiges opgeteken word nie.

PSALMS 69:29 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar ek is arm en bedroef; laat U heil, o God, my in die hoogte verhef.