PSALMS 69:30
PSALMS 69:30 Bybel vir almal (ABA)
Ek is 'n mens wat myself nie kan beskerm nie, 'n mens wat seergekry het. O God, U moet my red en my beskerm.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ek is ellendig en in pyn: laat u hulp, o God, my beskerm!
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God, sal my red en my beskerm.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is magteloos en verkeer in pyn; mag u verlossing, o God, my beskerm.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal die Naam van God loof met 'n lied en Hom groot maak met danksegging.
Deel
Lees PSALMS 69