PSALMS 69:33
PSALMS 69:33 Bybel vir almal (ABA)
Julle wat julleself nie kan help nie, julle sal dit sien en julle sal bly wees. Julle wat naby God wil wees, julle sal wéét dat julle lewe.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die verdruktes sien dit; hulle sal bly wees. Julle wat God raadpleeg, mag julle harte leef
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:33 Die Boodskap (DB)
Almal wat swaarkry, sal my lofliedere hoor. Hulle sal daaroor bly wees. Julle wat by God gaan hulp soek, sal weer nuwe moed skep!
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die ootmoediges dit sien, sal hulle bly wees; julle wat na God soek, laat julle hart lewe!
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die verdruktes sal my lied hoor en bly wees, dié wat by God hulp soek, sal moed skep
Deel
Lees PSALMS 69